HET JY GE­HOOR?

Landbouweekblad - - Nuus -

‘Dit is nog te vroeg om te sê, maar die ska­de kan in se­ke­re ge­bie­de tot 45% wees.’ MNR. LOMBARD VAN

JAARS­VELD, land­bou­raad­ge­wer by O­ver­berg A­gri op Moor­rees­burg, oor ko­ring­ver­lie­se wat storm­sterk wind in de­le van die Swart­land ver­oor­saak het. Bl. 16 ‘Dit is die droog­ste wat dit in 300 jaar was en ons suk­kel baie. Ons het al by­kans 25% van ons win­gerd ver­loor.’ MNR. CA­REL NEL, ei­e­naar van die wyn­plaas Bop­laas by Ca­litz­dorp, oor die droog­te wat reeds se­dert 2015 in die K­leinKa­roo voor­kom. Bl. 17 ‘Al die be­trok­ke be­dry­we [sal] on­der­wor­pe wees aan in­spek­sies waar­voor hul­le self sal moet be­taal, son­der e­ni­ge we­sen­li­ke dis­si­pli­ne waar­aan die in­spek­sie­diens se op­tre­de on­der­wor­pe sal wees.’ MNR. ALWYN KRAAMWINKEL, uit­voe­ren­de hoof van die Suid-A­fri­kaan­se Melk­pro­ses­seer­ders­or­ga­ni­sa­sie (Sam­pro), oor hoe­kom die melk­be­dryf (en an­der be­dry­we) tot reg­stap­pe wil oor­gaan oor die Re­ge­ring se in­spek­sie­diens­te. Bl. 15 ‘Dit is dui­de­lik dat hy baie ont­vank­lik ge­word het vir ven­noot­skap­pe met die pri­va­te sek­tor.’ ME. MA­RI­A­NA PURNELL, hoof­be­stuur­der van Ag­biz Grain, oor Trans­net se ge­sind­heid in on­der­han­de­lin­ge met die be­dryf om meer graan per spoor te laat ver­voer. Bl. 20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.