EIENDOMSREG VIR IN­DI­VI­DUE

Landbouweekblad - - Lbw Grondhervorming En Landbou-ontwikkeling -

Hy sê by grond­her­vor­ming moet dit oor in­di­vi­due gaan. Hy het teen huur as al­ge­me­ne vorm van be­sit­reg ge­waar­sku, aan­ge­sien dit lyk of Suid-A­fri­ka in daar­die rig­ting be­weeg.

“Huur kan ’n me­de­din­gen­de vorm van be­sit­reg wees, maar nie die be­lang­rik­ste een nie.”

Wat hom die mees­te oor huur be­kom­mer, is dat dit met on­der­be­leg­ging saam­loop. E­we­n­eens kan grond­her­vor­ming nie met ge­dwon­ge kol­lek­ti­vi­se­ring werk nie.

“E kis ook skep­ties oor plaas­wer­ker s­ke­mas, want wer­kers is nie en­tre­pre­neurs nie, en die land­bou gaan fun­da­men­teel oor en­tre­pre­neur­skap.”

Hy het sy be­den­kin­ge oor stra­te­gie­se ven­no­te wat ’n kon­trak kry om vir ’n paar jaar te help, ver­al om­dat die land­bou ’n lan­ger ver­bin­te­nis ver­eis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.