LBW VRA . . .

Landbouweekblad - - Lbw Graan -

MNR. AN­DRIES PIE­NAAR WAT WAS JOU BES­TE BE­SLUIT NOG?

Om op te hou om vir ’n baas te werk en eer­der plaas toe te kom.

DIE BES­TE RAAD WAT JY OOIT GE­KRY HET?

My pa het al­tyd ge­sê daar be­staan nie ’n ding soos ’n plan B nie; jy moet plan A laat werk.

WAT IS DIE GROOT­STE BOERDERYFOUT WAT JY GE­MAAK HET?

Om te dink ’n mens kan al­mal ver­trou met wie jy be­sig­heid doen.

WAT IS JOU GROOT­STE PRO­BLE­ME?

Om die reg­te be­slui­te op die reg­te tye te neem. Die wis­sel­val­li­ge rand maak van graan­be­mar­king self ’n be­roep.

WAT­TER TEG­NO­LO­GIE IS ON­MIS­BAAR IN JOU BOER­DE­RY?

Be­ne­wens die op­gra­de­ring van hui­di­ge toe­rus­ting, my sel­foon met al die nu­we toe­pas­sings wat be­skik­baar is en wat baie pro­ses­se, boek­hou­ding en kom­mu­ni­ka­sie ver­ge­mak­lik en ’n mens baie tyd be­spaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.