LBW VRA . . .

Landbouweekblad - - Lbw Graanprodusent Van Die Jaar -

JO­HAN EN DIR­KIE VAN AS WAT IS DIE SLIMSTE DING WAT JUL­LE GE­DOEN HET?

Ons het ge­leent­he­de aan­ge­gryp om uit te brei. Ons on­der­skryf ook ons pa se leu­se van ge­loof. ’n Mens moet glo in wat jy doen.

WAT SÊ JUL­LE IN DIÉ ONSEKERE TYE?

DieBy­bel­sê­moet­jou­nie­oor­die­dag­van mô­re be­kom­mer nie.

VAN WIE LEER JUL­LE DIE MEES­TE

Ons hou ons op met kun­di­ge men­se, wat ons van raad be­dien en in­lig­ting ver­skaf. Waar ’n mens ook al in die wê­reld is, moet jy al­tyd die wil hê om te werk. Ons kan baie in­lig­ting kry oor hoe om te boer, maar as dit nie prak­ties uit­ge­voer word nie, help dit ook nie jy hou jou op met die slimste men­se nie. Dis ook be­lang­rik om be­wus te wees van wat om jou aan­gaan en te leer uit wat die goeie boe­re rond­om jou doen.

HOE BE­STUUR JUL­LE SO ’N GROOT, GEDIVERSIFISEERDE BOER­DE­RY?

Men­se is ons be­lang­rik­ste ba­te. In so ’n on­der­ne­ming kan jy nie son­der men­se met die reg­te ge­sind­heid boer nie.

WAT HOU DIE TOE­KOMS IN VIR GRAANBOERDERY IN DIE WES-KAAP?

’n Mens kan boer­de­ry ver­ge­lyk met ’n rug­by­wed­stryd: As jy nie ge­fo­kus op die veld gaan nie, moet jy lie­wer nie speel nie. Ons is op­ti­mis­ties, maar ons dra nie oog­klap­pe oor wat rond­om ons aan­gaan nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.