KORT­OM

Landbouweekblad - - Buiteland -

In T­sjeg­gië word karp steeds in ’n eeue oue ri­tu­eel ge­vang met die oog op ’n flo­re­ren­de Kers­mark. Dié land is die groot­ste uit­voer­der van karp in Eu­ro­pa. ’n T­sjeg­gie­se u­ni­ver­si­teit het ’n deur­braak ge­maak met die ont­wik­ke­ling van o­me­ga 3-karp, wat teen ’n pre­mie van 20% ver­koop word weens ge­sond­heids­voor­de­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.