DROOGTE
Met 2015-’16 se droogtegevolge en -trauma skaars afgeskud, het die nuwe droogte — die nuwe normaal? — ’n groot deel van SuidAfrika aan die steier. In dié uitgawe kry jy die jongste nuus, praktiese finansiële raad, wenke van die sakereus Brand Pretorius en voerwenke van ’n spesialis.