Landbouweekblad

824

-

Altesaam 824 klagte is in Januarie by die Kommissie vir Versoening, Bemiddelin­g en Arbitrasie (KVBA) ingedien wat verband hou met die nasionale minimum loon, wat op 1 Januarie in werking getree het. Volgens mnr. Cameron Morajane, direkteur van die KVBA, is die klagte net van toepassing op diegene wat op 15 Januarie betaal is. Hy sê gebreke in die toepassing van die wetgewing kon voorkom gewees het met beter konsultasi­e.

– Business Day

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa