Landbouweekblad

R220 miljoen

-

Meer as R220 miljoen wat vir droogteget­eisterde boere in KwaZulu-Natal geoormerk is, het verdwyn. Die geld is deur die Regering aan die provinsie toegewys vir droogtever­ligting. Sewe distrikte in KwaZulu-Natal is tot rampgebied verklaar ná die verwoesten­de droogte van 2015-’16. Die Nasionale Rampbestuu­rsentrum gaan nou ’n verdere R120 miljoen aan KwaZulu-Natal toewys, al kan die provinsie nie rekenskap gee van die vermiste R200 miljoen nie. – eNCA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa