Landbouweekblad

VOLG NUUS OOR EEUFEES

-

Landbouwee­kblad word op 21 Mei vanjaar 100. As deel van die viering plaas ons ’n keur van stories op ’n splinternu­we webwerf (www. netwerk24.com/landbou/ eeufees). Lees meer oor die groot geeste in die Suid-Afrikaanse landbou, ontwikkeli­ngs wat ’n impak op die bedryf gehad het, asook gunsteling­e, soos Opsitkers en spotprente. Jy kan ook op ’n gratis nuusbrief oor die eeufees inteken. Stuur e-pos aan cornelia.vdmerwe@24. com met die woord “eeufees” in die onderwerpl­yn.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa