Landbouweekblad

Jysêgraagd­ieSandveld­seboere produseer nie aartappels nie, maar “klein kunswerkie­s”. Hoekom is die streek se aartappels so gesog?

-

Ons sandgrond het ’n lae klei-inhoud. Die knol kan dus, namate dit ondergrond­s ontwikkel, die grond maklik verplaas. Klei sit ook nie aan die aartappel vas en beïnvloed die kleur nie. Die sand raak warm in die somer, wat dit moeilik maak vir patogene om te oorleef, daarom kan ons mooier en skoner aartappels met ’n goeie vorm produseer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa