Landbouweekblad

Hoe het dit aartappelp­roduksie in die Sandveld geraak?

-

Ons plant gemiddeld sowat 7 000 ha tot 7 300 ha aartappels in die Sandveld, maar die afgelope twee jaar het aanplantin­gs met 1 500 ha tot 1 700 ha afgeneem. Die Sandveld bly egter een van die stabielste gebiede wat produksie betref. Dis omdat boere hul aanplantin­gs skuif na waar hulle beter gehalte en opbrengs gaan kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa