Landbouweekblad

Vir watter mark produseer die Sandveld?

-

Sowat 80% van ons aartappels word aan die varsmark gelewer, met 20% wat na die verwerking­sbedryf (vir beide droë en nat skyfies) gaan. Die Sandveld se kusstrook, wat heelwat koeler is as die binneland, lewer tydens die warm somermaand­e goeie aartappels met ’n baie goeie houvermoë. Dit word as voorafverp­akte produkte na markte reg oor die land gestuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa