Landbouweekblad

PRYSE STYG NÁ UITBREKING

-

DIE prys van alle vee styg en dit lyk asof die impak van die uitbreking van bek-en-klouseer deur die mark verwerk is. Die Noord-Vrystaat se pryse is beskikbaar op

www.vleisprys.co.za. BKB (Gouda) en GWK (Kimber- ley) verskaf die pryse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa