Landbouweekblad

KORTOM

-

Boere is onder erge druk weens die droogte, want hul geldelike reserwes is uitgeput, veekuddes is uitgedun en in die somersaaig­ebied word ’n kleiner oes verwag. Die uitbreking van bek-en-klouseer, wat vleispryse laat daal het, en skerp styging in die geelmielie­prys (die basis van veevoer) dra by tot die benarde situasie. Die Regering se voorgenome beleid van grondontei­ening sonder vergoeding ondermyn vertroue in die landboubed­ryf en laat die pryse vir plase daal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa