Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Pasop vir té veel klem op skou en skoudiere. Die beste diere is dié wat die beste langtermyn­produksie onder plaastoest­ande lewer. Die ou vraag met die skou van beeste is of die mooi diere en wenners noodwendig ekonomies gesproke die beste diere is om mee te teel. Akkurater teelwaarde­s en genomiese teelwaarde­s is in die vooruitsig. Benut dié teelwaarde­s saam met visuele aspekte om bulle te selekteer. Geen ras word vir skou geteel nie, maar wel om winsgewend mee te boer. Konsentree­r op die hele beesras se genetiese neigings en goeie en swak punte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa