Landbouweekblad

KORTOM

-

Suur grond in die Sandveld was ’n groot probleem vir die ontwikkeli­ng van ’n nuwe sitrusboor­d. Deur weekliks oplosbare kalsium in die boord toe te dien, kan die pH in die wortelsone baie noukeurig bestuur word. Die pH van 6 tot 7 in die wortelsone bring mee dat bome meer voedingsto­wwe gemakliker kan opneem, gesonder is en beter groei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa