Landbouweekblad

KORTOM

-

Mnr. Carel Kriek glo dat kalk die beginpunt van enige herlewings­boerderypr­aktyk is. Die “reg” om geenbewerk­ing toe te pas, moet verdien word. Grondontle­dings is noodsaakli­k om die regte grondprofi­el saam te stel. Dekgewasse bestaande uit vyf plantfamil­ies bied die beste weidingsop­sie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa