Landbouweekblad

WAT IS DIE TIPIESE CHEMIESE EN BIOLOGIESE SAMESTELLI­NG VAN HIERDIE KOMPOS?

-

Omdat die kompos uit diverse materiaal en wisselende entstowwe saamgestel is, is dit moeilik om ’n raaiskoot oor die tipiese samestelli­ng te waag. Dit is egter moontlik om die eindproduk te laat ontleed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa