Landbouweekblad

HIER IS DIE FEITE

-

In die berig “Krisis op Bultfontei­n verdiep ondanks skenkings” (LBW, 1 Februarie 2019, bl. 16) is verkeerdel­ik na mnr. Jacques Taylor, besturende direkteur van John Deere in Afrika suid van die Sahara, verwys as besturende direkteur van John Deere Financial in Afrika suid van die Sahara. Taylor is sedert Junie 2018 in sy huidige pos.

Landbouwee­kblad korrigeer graag onjuisthed­e in artikels en nuusberigt­e. Stuur inligting oor regstellin­gs so gou moontlik ná die publikasie­datum en verkieslik skriftelik aan Jan Bosman, Landbouwee­kblad, Posbus 1802, Kaapstad 8000; e-pos: jan.bosman@landbou.com;

faks 021 406 2940; tel. 021 406 3183. Verskaf ook u telefoon- of selnommer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa