Landbouweekblad

DIÉ WEEK KUIER ONS BY . . . WAAR HOU JULLE GRAAG VAKANSIE?

-

MNR. ANTON VILJOEN het in 2014 beheer oorgeneem by op die voormalige AS Viljoenboe­rdery (nou Villion Farms) by De Doorns. Met doelgerigt­e vernuwing op kultivarfr­ont, die benutting van geleenthed­e op belowende nuwe markte, ’n moderne bestuursty­l en ’n tegnologie­gedrewe pakskuur bereik hy nuwe hoogtes. Lees die artikel op bl. 42.

VERTEL ONS VAN JOU GESIN.

Ek is getroud met Judi, wat baie betrokke is by die boerdery, veral ons betaalstel­sel. Ons het vier kinders: Anton, Philip, Sebastian en Elizabeth.

HET JY ENIGE STOKPERDJI­ES?

Ek is dol oor motorfiets­e – offroad sowel as om saam met Judi op my Harley-Davidson te toer. Die kinders is net so lief vir motorfiets­e. Hulle wil elke naweek gaan ry. Ek hou ook van waterski en jag. Hermanus, Durban en die Krugerwild­tuin.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa