Karoo juig oor herfsreën
DIE Gamkada mb yB eaufortWes het die eerste keer in twee jaar water danksy goeie reënbuie wat vroeër die week oor verskeie dorpe in die Karoo uitgesak het.
Mnr. Cha rl d u Plessis van Laingsburg vertel die 20 mm tot 40 mm reën wat in die KleinRoggeveld en Moordenaarskaroo geval het, was genoeg om die Buffelsrivier te laat afkom.
Volgens hom het Merweville ook vroeg in die week goeie reënval gekry. “Niemand het teenspoed met die reën gehad nie, en daar was nog geen berigte van skade nie.”
D iek urkdroë Gouritzrivier- opvanggebied in die Karoo het ook goeie reën gekry, wa td amvlakke laa tst yg het.
Sowa t 13 mm re ën het die afgelope week in dié gebied geval. Damvlakke daa rst aa nnou op 19,3%. Dit sluit die Gamkada mb uite Beaufort-Wes in, wat ná tw eej aar sonder water nou 9,4% vol is.
Damme in die Wes-Kaap was op 11 M aart gemiddeld 39,8% v ol( vergeleke met 19,5% in die ooreenstemmende tyd verlede jaar), maar die verwagting is dat damvlakke danksy die reën verder sa lst yg.
Verskeie ander dorpe in die Wes-Kaap het ook goeie neerslae gehad. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens het 33 mm by Porterville geval.
WEIVELD
Dr. Johann Strauss, wetenskapli ke van die direktoraa tpl antwetenskappe aan die Wes-Kaapse departement va nl andbou op Elsenburg, het kort voor druktyd getwiet dat meer a s3 00 mm reën binne 3 0uu rb y die Tygerhoekproefplaa sge val het.
Volgens mnr. Joseph Steyn van Prins Albert het va n36mm tot 50 mmd aa rge val. “’n Mens kan nie glo wat met die veld gebeur wanneer dit gereën het nie. Jy ka nd uidelik sien daar waar die water opdam. Ons het gehoop dat die reën vroeë r sou kom. Ons het vy fofsesj aa rl aas
reën vir ons gras gekry.”
Me. Jeanne Boshoff van Agri Wes-Kaa ps êva n dié organisasie se lede het reënskade aangemeld. By Riviersonderend het spoelska deb y mielie-, soja -en lusernlande voorgekom, terwyl gronddamme oorgeloop of gebreek het. Lamkampe het weggespoel, en talle ooie en lammers het gevrek. Volgens boere van die gebied het daar vroeg verlede week 230 mm reë nge val.
ROOIBOS
Boshoff sê boere by Lutzville het skade aa nh u lt amatieplantjies aangemeld, terwyl boere by Leipoldtville laat weet het da th ael hul rooibosaanplantings erg verniel het. Die meeste jong teeplante is glo vernietig.