DROOGTE BRING BESTE IN DIE BEDRYF NA VORE
WAARDEVOLLE navorsin gh et gesprui tu it moeilike vrae wat tydens di edr ie jaar van droogte tót di e2 017-’18-produksieseisoen van di esa gtevrugtebedryf gevra i s.D ie bedryf gebrui k nou d ie onsekerhei dwatd ie droogte gebrin gh et om nuwe geleenthede te ontgin.
Die droogte het tot verliese van sowat 25% i nd i esa gtevrugtebedryf gelei, maar ook tot di eal gehele bewustheid van oordeelkundige watergebrui k en -besparing.
Prof. Wiehann Steyn, assistenthoofbestuurder van Hortgro Science, sê alle produksiestreke buiten die Klein-Karoo is vanjaar beter af as verlede jaar wat di ebeskikbaarheid van besproeiingswater betref. Ten spyte daarvan is talle boere besig om nuwe, verbeterde praktyke en tegnologie toe te pas.
Hortgro het al vóór die droogte besef meer kennis is nodig omd ie regte besluite tydens ’n droogtekrisis te neem.
WIL NEIGINGS VASSTEL
Hortgro is besig met navorsing oor di eu itwerking van droogtes op sagtevrugte i nd ie groeityd en ná oestyd.
“Ons wi ls ien wat di eu itwerking van droog te op d ie huidig e en d ie volgende oes is. Ons wi l ook s ien watter uitwerking droogtetoestande ná oestyd op bottyd en die volgende oes het. Ons het baie lesse geleer, maar die droogte en bestuuraanpassing swassou iteenlopend dat dit moeilik is om spesifieke neigings sonder navorsing vas te stel,” sê Steyn.
Ind ie Koue-Bokkeveld benut boere al sedert 2003 se droogte deklae op boombankies om ver- damping teen te werk. Ná die droogte h etd it ’n meer algemene praktyk i nd ie bedryf geword. Volgens Steyn het groter bewusthei dd ie bedryf in ’n nuwe rigting gestuur.
DRUPBESPROEIING
“Daar is hernude belangstelling in drupbesproeiing . Toe d i e bedryf dit meer as tien jaar gelede beproef het, was die meeste boere skepti esofd ie drup ’n oeslading van 100 ton/ha doeltreffend, met optimale besproeiing, volhoubaar sou kon laat groei .D ie stelsels het nou verbeter en di ebedryf het meer kundigheid. Daarom word opnuut daarna gekyk.”
Hortgro doen ook navorsing oor moontlike waterbesparing met nette, hetsy vaste nette of seisoenale, oorgetrekte nette.
“Internasionale navorsing toon dat waterbesparing van 15% tot 20% moontlik is met nette. Ons wil kyk watter praktyke in sekere klimaatstoestande die beste, kostedoeltreffendste resultate kan lewer. Ons doen ook navorsing omd ie verrigting van verskillende onderstamme in droogtetoestande te toets,” sê Steyn.
GEVOLGE MINDER ERNSTIG
Die langtermyngevolge van ’n droogte is volgens Steyn ni eso ernstig by kernvrugte as wat verwa gi sn i e. Hy sê d it is moeilik om ’n enkele faktor uit te sonder wat die oeslading kan beïnvloed. “Ons weet dat di ekl imaat (te hoë of te lae temperature in gevoelige stadiums) ’n groot rol speel met vrugset, opbreng s en gehalte, maar tó gh etd i eon gewone hittegolwe in Oktober vrugset by kernvrug ten i e so er g benadeel nie. Dit is dus belangrik dat ons geloofwaardige, bruikbare inligting oor hierdie aspekte bekom.
“Ons het reeds ons waterbehoeftenavorsing voltooi. Daarmee kon ons bewys dat die norm vir ’n boord Golden Delicious met ’n oeslading van 100 ton/ha, steeds ongeveer 9 000 m3/ha tot 10 000 m3/ha is.”
Steyn sê di ét ipe maatstawwe skep ’n goeie grondslag van waar tegnologiese vooruitgang en verbeterde praktyke beoordeel kan word. In fase twee van die navorsing sal dié maatstawwe gebruik kan word om boordvloerbestuur, dekgewasse, nette, tweedimensionele boomstrukture en drupbesproeiing te toets.