LBW|MARKTE
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,4%, of $1,97/t (R28,18/t), tot $142,70/t (R2 041/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 4,5%, of $6,77/t (R96,83/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $139,99/t (R2 002/t), Julie – $144,09/t (R2 061/t), September – $147,71/t (R2 113/t), Desember – $150,39/t (R2 151/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,2%, of R150/t, tot R3 030/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,7%, of R70/t, tot R2 710/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 56%, of R1 088/t, duurder, terwyl geelmielies 32,2%, of R660/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: M ei– R3 100/t, Jul. – R3 160/t, Sept. – R3 210/t, Des. – R3 279/t. Verwagte geelmieliepryse: M ei– R2 760/t, Jul. – R2 784/t, Sept. – R2 830/t, Des. – R2 903/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,6%, of $7,92/t (R113,28/t), tot $163,06/t (R2 332/t) teenoor die vorige week gedaal. O p’n jaargrondslag is dit 10,7%, of $19,47/t (R278,47/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $156,01/t (R2 231/t), Julie – $157,70/t (R2 255/t), September – $161,16/t (R2 305/t), Desember – $165,93/t (R2 373/t). PLAASLIK: Die Safexprys het met 1,8%, of R81/t, tot R4 530/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 24,6%, of R895/t, hoër. Verwagte pryse: M ei– R4 600/t, Julie – R4 640/t, September – R4 600/t, Desember – R4 430/t.
Die Safexprys het met 0,3%, of R15/t, tot R5 375/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 10,8%, of R525/t, hoër. Verwagte pryse: M ei – R5 451/t, Julie – R5 445/t, Sept. – R5 510/t, Des. – R5 536/t. Die internasionale prys van sonneblomsaad het met 0,3%, of $1,00/t ($14,30/t), tot $376/t (R5 378/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 6%, of $24/t (R343,26/t), laer.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9%, of $2,97/t (R42,48/t), tot $329,64/t (R4 715/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 15,4%, of $60,01/t (R858,29/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $324,67/t (R4 644/t), Julie – $328,71/t (R4 701/t), September – $333,85/t (R4 775/t), Desember – $337,90/t (R4 833/t). PLAASLIK: Die Safexprys het met 0,5%, of R25/t, tot R4 745/t teenoor die vorige week gedaal. O p’n jaargrondslag is dit 2,4%, of R113/t, hoër. Verwagte pryse: M ei– R4 871/t, Julie – R4 985/t, September – R5 088/t, Desember – R5 218/t.
Die plaashekprys van speenkalwers (190-240 kg) kan in die week va n8M aart 1,2 %l aer wees teenoor die vorige week, 4,9% hoër teenoor die ooreenstemmende week ’nm aand gelede, en 15,8% laer op ’nj aargrondsla g.D aar is ’n kleiner vraag en groter aanbod op veilings. Die kans is 75% dat die prys in Maa rtl a erg aan wees a sin Februarie. In die week van 8M aa rtk an die prys van klas A2/A3 0,2% hoër wees teenoor die vorige week, 1,3% laer teenoor die vorige maand, en 15,7% la erop’nj aargrondslag. Die kans is 75% dat die prys in Maart hoër a s in Fe bruarie gaan wees. Die prys van klas C2/C3 was in die week van 1M aart 0,7% hoër teenoor die vorige week, waarskynlik weens ’n kleiner oordragvoorraad.
In die week va n1M aa rtw as klas A2/A3 se prys 1,2% hoër teenoor die vorige week ,w aarskynlik vanweë ’n kleiner oordragvoorraa dw a top ’n grote rvr aag dui. In die week van 8 Maa rtk an die prys 5,4% hoër wees teenoor ’n maand gelede, en 7,7% la erop’nj aargrondslag. Die kans is 99% dat die prys in Maa rtl a erg aan wees a sinFe bruarie, en 60% dat dit in April hoër kan wees a sinM aart. Klas C2/C3 se prys was in die week va n1M aart 0,1% hoër. In die week va n8M aa rtk an die prys 3% laer wees teenoor ’nm aand gelede, en 6,8% la er op ’n j aargrondslag. Stoorlampryse wa s op 8 M aart 8,5% hoër teenoor die vorige week. Die styging kan toegeskryf word aan ’n gunstiger vraag. Die prys was 4% hoër teenoor ’nm aand gelede, en 12,5% la er op ’n j aargrondslag. Daar is ’n optimistiese sentiment in die bedryf omdat landboutoestande die afgelope maand verbeter het.
In die week va n1M aart was die prys van spekvarke 0,9% laer teenoor die vorige wee k, w aarskynlik omdat meer diere gesla g is. D aa ris ’n kleiner vraag. In die week van
8M aa rtk an die prys 2 %l aer wees as die vorige week, 4,8% laer teenoor ’n maand gelede, en 9,6% laer op ’nj aargrondslag. Die kans is 75% dat die prys in Maart la erg aan wees a sinFe bruarie, en 70% dat dit in April la erg aan wees a s in M aart. Die prys van vleisvarke was in die week va n1M aart 0,4% hoër teenoor die vorige week, ondanks ’n verwagte toename in die aantal diere wat geslag sou word. Die hoër prys kan ook toegeskryf word aan ’n kleiner oordragvoorraad weens ’n groter vraa gn a vleisvarke. In die week va n8M aart kan die prys 0,1% laer wees teenoor die vorige week, 2,4% laer teenoor ’n maand gelede, en 8,7% laer op ’nj aargrondslag.
Die abattoirverkoopsprys in die handel van bevrore braaihoenders was in die week va n8M aart 0,3% hoër teenoor die vorige week, 1,6% hoër teenoor die ooreenstemmende week ’n maand gelede, en 4,6% la er op ’n j aargrondslag. Vars braaihoenders was 0,2% duurder teenoor die vorige week, 1,2% duurder teenoor ’n maand gelede, en 5% goedkoper op ’n jaargrondslag. Die prys van kitsbevrore stukke wa s0, 2% laer teenoor die vorige week, 0,7% hoër teenoor ’n maand gelede, en 4,9% la er op ’n j aargrondslag. Die styging in die pryse kan deels toegeskryf word aa n’n kleiner oordragvoorraa dv anaf vorige weke. Die prys van bevrore braaihoenders en kitsbevrore stukke kan in die volgende week sy- of opwaarts beweeg. Die prys va nv ars braaihoenders kan sy- of afwaarts beweeg. Die kans is 61% dat die prys va nv ars braaihoenders hoër in Maart a sinFe bruarie gaan wees, en 65% dat die prys in April hoër a s in M aart gaan wees.
Die prys van aartappels het in die week van 8 Maart met 4% teenoor die vorige week tot R37,54 per 10 kg-sakkie gedaal. Die prys is 15% laer teenoor die ooreenstemmende tyd verlede maand. Verkope het met 18% teenoor die vorige week tot ongeveer 2,10 miljoen sakkies gedaal. Verkope is 8% hoër teenoor die ooreenstemmende tyd verlede maand. Die prys kan in die komende week daal. Die belangrikste markte ten opsigte van lewering was Johannesburg (7 514 ton) en Tshwane (3 944 ton). Die hoogste gemiddelde prys (R43,76/10 kg) is by Welkom behaal en die laagste prys (R31,74/10 kg) by Kaapstad. Die prys van wortels het met gemiddeld 33% teenoor die vorige week tot R5,05/kg gestyg. Verkope het met 30% tot ongeveer 2,31 miljoen kg gedaal. Die prys is 13% hoër as in die ooreenstemmende week ’n maand gelede, terwyl verkope 6% hoër is. In die komende week kan pryse afwaarts beweeg. Die prys van kopkool het met gemiddeld 25% teenoor die vorige week tot R2,74/kg gestyg, terwyl verkope met 31% tot ongeveer 2,05 miljoen kg gedaal het. Die prys is 4% hoër as in die ooreenstemmende week ’n maand gelede, terwyl verkope 6% laer is. In die komende week kan pryse daal. Die prys van uie is gemiddeld R3,31/kg, wat 16% hoër is as die vorige week. Verkope het met 14% tot ongeveer 8,03 miljoen kg gedaal. Die prys is 11% hoër as in die ooreenstemmende week ’n maand gelede, met verkope wat 4% hoër is. In die komende week kan pryse afwaarts neig. Die prys van tamaties het met 56% teenoor die vorige week tot R12,45/kg gestyg, terwyl verkope met 27% tot ongeveer 3,27 miljoen kg gedaal het. Die prys is 49% hoër teenoor die ooreenstemmende week ’n maand gelede, terwyl die verkope 18% laer is. Seisoenale neigings toon dat pryse in die komende week kan daal. Die wolmark het in die week van 1 Maart hoër verhandel. Cape Wools se Merino-aanwyser het met 1,9% (418 punte) gestyg en op R221,78/kg (skoonwol) gesluit. Die Australiese aanwyser het met 0,3% gestyg. Ongeveer 6 243 bale word op die veiling op 13 Maart aangebied. AMT gee al langer as 20 jaar tydige en noukeurige markinligting oor die meeste kommoditeite aan kliënte wat daarop ingeteken het. Die inligting op hierdie bladsye oor graan en oliesade is deur Pieter van Wyk verskaf, terwyl Pieter Cornelius die inligting oor vee en Johnny van der Merwe dié oor groente verskaf het. Bel dr. Johnny van der Merwe by sel 073 140 2698, stuur ’n e-pos na johnny@amtrends.co.za of besoek die webwerf by www.agrimark.co.za vir nog inligting.