Landbouweekblad

INSPIRASIE

- Bl. 42.

Die Kalahari kan ’n genadelose wêreld wees. Die afgelope paar jaar se droogte het selfs die hardste manne trane in die oë gegee. Tog het die vroueboer me. Lorraine de Bruin van Van Zylsrus dit en selfs erger deurgemaak sodat daar vir haar kinders ’n toekoms kan wees.

 ?? FOTO: WILLEM VAN DER BERG ??
FOTO: WILLEM VAN DER BERG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa