Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

-

IN PUIN

’n Suikerriet­landery, minstens agt trekkers, ’n laaigraaf en die plaasbestu­urder se huis is kort voor druktyd verwoes in ’n brand op die Van Eedens-plaas by Mtubatuba in KwaZulu-Natal. Die brand is gestig deur lede van die naburige gemeenskap ná ’n lid van die gemeenskap wat onwettig op die plaas visgevang het, verdrink het. Volgens die polisie het die man in die Msunduziri­vier gespring toe die boer ondersoek gaan instel het na vyf mans wat onwettig op die plaas gehengel het.

 ?? FOTO: VERSKAF ??
FOTO: VERSKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa