Landbouweekblad

3,4%

- – OESO

Die reële bruto binnelands­e produk in die G20-lande het in die eerste kwartaal van 2020 met 3,4% gedaal weens Covid-19. Dis die grootste inkrimping sedert rekordhoud­ing hieroor in 1998 begin het. Tydens die hoogtepunt van die 2008-’09-finansiële krisis in die eerste kwartaal van 2009, het die gesamentli­ke BBP met slegs 1,5% gedaal. Lande wat die vroegste die strengste inperkings ingestel het, se BBP het die meeste gedaal: China s’n met 9,8% en Frankryk en Italië albei met 5,3%.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa