Landbouweekblad

R7 miljard

- – Moneyweb

Suid-Afrikaanse banke het binne ’n maand R7 miljard aan 4 800 klein besighede geleen onder die R200 miljard-leningwaar­borgskema wat vir hulp met Covid-19-verwante verliese van stapel gestuur is. Die lenings word deur die tesourie gewaarborg. Kritici meen van die voorwaarde­s skrik potensiële kandidate af, soos dat leners persoonlik sekuriteit verskaf, en die feit dat die lenings nie vir dividende of die delging van lenings deur aandeelhou­ers gebruik mag word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa