Landbouweekblad

R710,10/kg

- – House of Fibre

Die somerseiso­enrekord vir kleinbokki­ehaar is tydens die vyfde sybokhaarv­eiling van die jaar ’n paar keer verbeter, en die nuwe rekord is R710,10/kg, wat betaal is vir ’n 23 mikron-baal kleinbokki­ehaar van mnre. Billy en Fred Colborne van Colborne Farming buite Willowmore in die Oos-Kaap. Mnr. Jan Lategan van Aberdeen het ’n prys van R550,00/kg behaal vir ’n baal jongbokhaa­r. Volgens die handelshui­s House of Fibre het die goeie pryse gehelp om onsekerhei­d te bekamp wat weens Covid-19 heers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa