Landbouweekblad

4,2%

- Cape Wools

Die wolmark het met 4,2% gedaal op 17 Junie teenoor die vorige week, en het gesluit op ’n waarde van R142,33/kg. Die Australies­e Eastern Merino Index het in dieselfde periode met 2,7% gedaal. Dit is ondanks ’n 3,3%-verswakkin­g in die rand teenoor die Amerikaans­e dollar. In dollarwaar­de was die mark 7,3% laer as die vorige week. Kopers was versigtig weens onsekerhei­d in China ná ’n nuwe uitbreking van Covid-19 in Beijing. Pryse vir hoëgehalte Merinowol was hoër as die markgemidd­elde.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa