Landbouweekblad

RUIL KENNIS UIT

-

Die herfsbyeen­koms van die Olifantshe­rlewingsla­ndbougroep is op 27 Mei vir die eerste keer aanlyn gehou met die samewerkin­g van Landbouwee­kblad en Madumbi. Meer as 200 boere en belangstel­lendes het ingeskakel. Me. Chloe Clegg, ’n suikerriet-engroenteb­oer van KwaZulu-Natal, was een van die sprekers. Haar aanbieding het tot baie goeie deelname van die gehoor gelei.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Me. Chloe Clegg
Me. Chloe Clegg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa