Landbouweekblad

REEKS 10, EPISODE 6

- @landbouwee­kliks @landbou VIA TV Landbou.com

Met ’n balanseert­oertjie tussen die regte kultivars, puik vogbewarin­gspraktyke en ’n konserwati­ewe hand met kunsmis het die bekende Van Zyl-veeboerfam­ilie hom ook in 2018 die eer as finalis in Graan SA se kompetisie vir die Graanprodu­sent van die Jaar losgeboer. Al is die Van Zyls van Prairie, Ladybrand, bekend in veekringe, gee hulle die toon aan in hul omgewing met vogbewarin­gspraktyke en die regstellin­g van grondsames­tellings. Theo jr. boer onder meer met Sussex- en Boranbeest­e en sy broer Cobus met mielies, sonneblomm­e en sojabone. Theo sr. is ook by die veevertakk­ing betrokke.

■ Volg Landbouwee­kliks en Landbouwee­kblad op Facebook en en op Twitter.

■ Volg ook op Facebook.

■ Besoek vir nog inligting.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa