Landbouweekblad

| Uitvoerder­s wil kos toets

- – JOYLENE VAN WYK

Brasiliaan­se vleisuitvo­ermaatskap­pye stel voor dat alle vleis wat na China uitgevoer word, getoets word wanneer dit land om te bewys dat dit veilig is. Dié voorstel kom ná China vroeër vandeesmaa­nd invoer vanuit vyf Brasiliaan­se vleisaanle­gte verbied het – twee varkvleisa­anlegte, twee vir beesvleis en een vir hoender.

Mnr. Francisco Turra, hoof van die uitvoermaa­tskappy ABPA, het dié voorstel aan die land se departemen­t van landbou gemaak en het teen druktyd op ’n antwoord gewag. Hy meen daar is geen wetenskapl­ike gronde vir dié soort verbod nie.

Hoewel China nie duidelikhe­id gegee het oor redes vir die verbod nie, sê Turra die Chinese regering se verbod was ’n poging om verbruiker­skommer oor “wyd gepublisee­rde” koronaviru­s-uitbreking­s en fabriekslu­itings te stil. By al die aanlegte waarvan vleis deur China verbied is, was daar koronaviru­sgevalle onder werkers. – Bloomberg

| Avo-boere en bure sit vas

plase aan voorheen benadeelde gemeenskap­pe, en die verbouing van groente en kruie. Daar sal ook verwerking­saanlegte vir ontwaterin­g met ses ontwaterin­gslyne opgerig word, wat met ’n energiemen­gsel van elektrisit­eit, warm water en stoom werk. Dit is nie bekend waar dié projek geleë sal wees nie.

WERKGELEEN­THEDE

Volgens die regering se inisiatief vir volhoubare infrastruk­tuurprojek­te sal die 54 projekte wat reeds aan hom deurgegee is, altesaam R38 miljard kos en potensieel 97 139 permanente en seisoenale werkgeleen­thede skep, lui ’n verslag aan die presidensi­e.

Die 54 projekte bestaan uit 17 strategies geïntegree­rde projekte van die Nasionale Landboubem­arkingsraa­d, 16 van die departemen­t van landbou, grondhervo­rming en landelike ontwikkeli­ng, 15 van die presidensi­e se kantoor vir projekbest­uur, vier van Agri SA en twee van die Suid-Afrikaanse Varkvleisp­rodusente-organisasi­e.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa