Landbouweekblad

KLIMAAT KAN MIELIES PAK GEE

-

Inkomste uit mielies kan weens die impak van klimaatsve­randering met omtrent 38% oor die volgende 40 tot 60 jaar daal. Juis daarom is dit nodig om nou reeds stappe te doen om die impak daarvan te versag, reken mnr. Tatenda Magodora.

Dié bevindinge is deel van die navorsing wat Magodora gedoen het vir sy meestersgr­aad in landbou-ekonomie aan die Universite­it van KwaZulu-Natal, wat hy cum laude verwerf het.

Volgens sy ontleding van data van 1980 tot 2016 het temperatuu­rveranderi­ng ‘n groter invloed op mielieprod­uksie gehad as dalende reënvalsyf­ers.

Landbouwee­kblad gesê die maatskappy doen jaarliks self sy eie intensiewe navorsings­en ontwikkeli­ngswerk, en toets tot 700 saadkultiv­ars per jaar.

Sy pers artisjok is tans net in die Ocean Mist-stal beskikbaar. Braga Fresh, wat ook plase in Kalifornië het, het ’n nuwe pers, soet, organies verboude

Magodora het egter uitgewys dat toekomstig­e reënvalsyf­ers volgens die meeste voorspelli­ngs gaan wissel, en dus mettertyd ’n groter invloed op produksie sal hê. Op grond van sy bevindinge beveel hy aan dat mielieboer­e meer volhoubare boerderypr­aktyke nastreef, soos minimumbew­erking en die gebruik van organiese bemesting, asook die plant van droogtebes­tande kultivars. Magodora reken ook dit kan nodig wees om die gebruik van bemesting en biokoolsto­fbyvoeging­s meer gebalansee­rd te gebruik, en dat die praktyk bespoedig moet word. Die studie is voltooi onder leiding van die landbou-ekonoom prof. Lloyd Baiyengunh­i van die Universite­it van KwaZulu-Natal. — CHRISTINE CUENOD

die ritssluite­r waarmee die sakke weer en weer verseël kan word.

Me. Catherine Webb, die bemarkings-enkommunik­asiebestuu­rder, sê die sakke is deur ’n Nieu-Seelandse maatskappy ontwikkel, maar word in Duitsland gemaak. Die sakke is tans net in ’n ritssluite­rweergawe beskikbaar.

Dit is gesertifis­eer volgens Europese en Amerikaans­e standaarde oor komposteri­ng. Dit beteken dat die sak binne 90 dae sal integreer, en binne 180 dae sal biodegrade­er in ’n tipiese komposhoop in ’n voorstedel­ike tuin.

Volgens Webb het dit reeds die Australasi­ese Bioplastie­kverenigin­g se AS 5810-toets en die TUV OK Compost Home-toets in Oostenryk geslaag. Volgens TUV Austria se webwerf is komposteri­ng en die afbreek van materiale moeiliker en stadiger in ’n tipiese tuin se komposhoop, gemeet aan grootskaal­se nywerheids­komposhope. Dit is omdat die volume afval in ’n tipiese tuinkompos­hoop heelwat minder is, en die temperatuu­r daar

binne dus laer en minder konstant sal wees.

Sy sê dit kos sowat drie keer duurder om Bostock New Zealand se bio-afbreekbar­e sakke te vervaardig, gemeet aan die standaard-nie-afbreekbar­e sakke wat die maatskappy andersins gebruik.

“Die kwessie is om komposteer­bare verpakking­smateriaal goedkoper te kan maak, sodat dit meer finansieel volhoubaar is vir die maatskappy en ander om te kan gebruik,” reken Bostock. “Sodoende sal ons meer omgewingsv­riendelike verpakking kan inspan.”

“Die nuwe sakke is tot dusver goed ontvang, en dit het reeds gelei tot talle navrae vanuit ander markte. Ons sal graag meer van hierdie sakke wil gebruik om ons vrugte te bemark,” vertel Webb.

Sy sê die maatskappy het die afgelope paar jaar reeds ’n verskeiden­heid volhoubare verpakking­sopsies getoets in ’n poging om te begin wegbeweeg van plastiek.

— ENGELA DUVENAGE

 ?? FOTO: OCEAN MIST FARMS ?? Ocean Mist Farms in Kalifornië het sy eie pers artisjok ontwikkel.
FOTO: OCEAN MIST FARMS Ocean Mist Farms in Kalifornië het sy eie pers artisjok ontwikkel.
 ?? FOTO: BRAGA FRESH ?? Die pers baba-broccoli wat Braga Fresh aan die Amerikaans­e mark bekend gestel het.
FOTO: BRAGA FRESH Die pers baba-broccoli wat Braga Fresh aan die Amerikaans­e mark bekend gestel het.
 ??  ?? Mnr. Tatenda Magodora
Mnr. Tatenda Magodora
 ?? FOTO: BOSTOCK NEW ZEALAND ?? Die materiaal waaruit die wêreld se eerste ritssluite­r-appelsak gemaak is, bestaan uit ’n mengsel van rys, aartappels en mielies.
FOTO: BOSTOCK NEW ZEALAND Die materiaal waaruit die wêreld se eerste ritssluite­r-appelsak gemaak is, bestaan uit ’n mengsel van rys, aartappels en mielies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa