Landbouweekblad

DIARREE VANWEË KRIPTOSPOR­IDIOSE MAAK MOLES

- — CHARL VAN ROOYEN

ERNSTIGE probleme is die afgelope tyd deur veeboere ondervind vanweë erge maagwerkin­g by hul lammers, wat in baie gevalle aan kriptospor­idiose en patogenies­e stamme van Escherichi­a coli toegeskryf kan word. Wanneer boere sulke probleme ondervind, moet hulle onverwyld ’n veearts raadpleeg, anders kan hulle groot finansiële skade weens vrektes ly.

Só sê dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerve­terinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), in sy maandeliks­e verslag oor siektes wat in Mei by hom aangemeld is (sien die TABEL ).

Hoewel daar geen entstof vir kriptospor­idiose is nie, kan dit met die regte maatreëls bestuur word. Vee met ’n goed ontwikkeld­e immuunstel­sel sal die siekte gewoonlik maklik te bowe kom.

Boere moet ook seker maak hul vee ly geen tekort aan veral vitamien A en seleen nie. ’n Goeie biosekerhe­idsprogram, skoon water en streng higiëne by werkers is ook ononderhan­delbaar.

Blouboslui­se kan siektes, soos rooiwater, anaplasmos­e en knopvelsie­kte, oordra. Boere moet hulle van die weerstands­tatus op hul plase vergewis voordat hulle bosluismid­dels koop. ’n Veearts kan help om volgesuipt­e bosluise te versamel en hulle vir weerstand te toets.

Insekoorge­draagde siektes waarvoor entstowwe beskikbaar is, het ook die afgelope tyd hoogty gevier. Die enigste rede waaraan hy kan dink hoekom hierdie siektes op so ’n groot skaal voorkom, is dat boere nie hul vee inent nie of dat die kouekettin­g met die entstowwe verbreek word, sê Malan.

CARLETONVI­LLE DRIEHOEK(343),36ha,aan FoxridgeTr­adingBK,vanI.,P.P.en S.M.M.Ramaile,R350000. RIETVALLEI(130),211ha,aan Herlie-trust,vanD.F.Senekalen T.A.Senekal,R600000.

BOEKENHOUT­SKLOOFDRIF­T (286),23ha,aanC.S.en L.S.Lees,vanTulani-familietru­st, R585000. DEWAGENDRI­FT(417), 28ha,aanD.K.Ramashala enT.M.Skhosana,van A.L.deKoning,R1700000.

BORDEAUX(55),654ha,aan Woekerpot-boerdery,vanProstar­tInv.BK,R3500000. MODIMOLLE BEECHWOOD(398),289ha,aan VerlorenTr­aining&Dev(Edms.) Bpk.,vanIJBuysB­esighede (Edms.)Bpk.,R5100000. JAAGBAAN(291),23ha,aan MalumashEn­terprisesB­K,van H.J.Yeates,R1400000. RHENOSTERP­OORT(455), 238ha,aanM.M.enM.E.C.Moleki, vanG.C.deWet,R3205000. STERKRIVIE­RNEDERSETT­ING (253),36ha,aanElandsd­oornboerde­ry,vanGoldenP­roduce (Edms.)Bpk.,R1500000. STERKRIVIE­RNEDERSETT­ING (253),47haenWATE­RVAL (250),651ha,aanElandsd­oornboerde­ry,vanVSBoerd­eryBK, R22500000. VERLOREN(452),119ha,aan CheetahCon­servation-trust,van TNTTrading­BK,R7500000.

DINGWELL(276),43ha,aan SonaeArauc­oSouthAfri­ca (Edms.)Bpk.,vanHLHall&Sons Prop(Edms.)Bpk.,R16100000. GELUK(348),102ha,aanAfrican RainbowMin­eralsBpk.,van AssmangLtd,R820000. GEVONDEN(398),257ha,aan AmagojeSha­bangu-trust,van F.V.Schulz,R1860000.

NOORD-KAAP

HARTFELL(172),884ha,aan Hartveld-trust,vanR.J.Botes, R2346000.

BRECHIN(207),308ha, aanLekkerw­ater-trust,van Weltevrede­nClaasen-familietru­st,R1292971. KENHARDT KOEGRABE(117),4283ha, aanGannapu­tz-trust,van Stinkwater-boerdery BK, R5000000. ORANGEFALL(16),147ha,aan Valam-boerdery(Edms.)Bpk., vanDormell­Prop(Edms.)Bpk., R48 027 385. ZEEKOESTEE­K(9),281ha,aan Valam-boerdery(Edms.)Bpk., vanAggriga­teInv.(Edms.)Bpk., R64903895. aandieCong­regationof­the Brothersof­Charity,vanCurro HoldingsBp­k.,R13300000. HARTEBEEST­FONTEIN(422), 616ha,aanKopanoB­rickworks Bpk.,vanCorobri­k(Edms.)Bpk., R7590000. VAALBANK(110),649ha,aan MatloThiba­na-trust,van MahobaEsta­tes(Edms.)Bpk., R8480000.

WONDERHOEK(70),1175ha,aan dienasiona­leregering­vandie Republiekv­anSuid-Afrika,van CoenLampre­cht-familietru­st, R10850000.

NIEUWJAARS­KOP(300), 921ha,aanNieuwja­arskop (Edms.)Bpk.,vanArizona­boerderytr­ust,R20000000. CRADOCK GROOTFONTE­IN(29),907ha, aanDKTManu­facturingS­A (Edms.)Bpk.,van N.J.Grobbelaar,R5213503.

PLAAS(1105),71haen PLAAS(1106),28ha,aanLilly Valley-trust,vanDenvill­eTarrfamil­ietrust,R3450000.

PAARDEBERG­SOUTH(286), 352haenVAA­LEFONTEIN(12), 544ha,aanJ.H.Skinner,van Melou-trust,R4650000.

Vlakfontei­n-trust,vanJ.J.Janse vanRensbur­g,R1473043. OOREENKOMS(1494),179ha, aanDanika-trust,van D.A.Erwee,R2380000. OOREENKOMS(1494),451ha, aanDA-trust,vanD.A.Erwee, R5928000.

KAREELAAGT­E(75),201ha,aan LHJConstru­ctionBK,vanWolf Meyer-familietru­st,R2400000.

CAVELL(234),162haen HAMOKOLE(324),430ha,aan Andmar-trust,vanJ.J.L.H.van derMerwe,R11546000.

PLAAS(1255),407ha,aan Nisatrax(Edms.)Bpk.,vanCape AlmondsFar­ming(Edms.)Bpk., R6100000. PLAAS(695),23haenDE HOOP(697),433ha,aanDe HoopMalmes­bury(Edms.)Bpk., vanUpFront­Inv.(Edms.)Bpk., R12000000. PLAAS(695),23haenDE HOOP(697),433ha,aanAgri Ind.(Edms.)Bpk.,vanDeHoop Malmesbury(Edms.)Bpk., R13800000.

KOENIESKRA­AL(55),539ha, aanJ.A.Roux,vanD.E.S.leRoux, R1100000.

SCHOONOORT(1743),200ha, aanSchoone­oordWines(Edms.) Bpk.,vanSchoone­oord(Edms.) Bpk.,R14000000.

OUDEWAGEND­RIFT(362), 101haenROO­IWALC(893), 29ha,aanInesda-trust,van DerickNaud­é-familietru­st, R60 114 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa