Landbouweekblad

Verbeter gewasprodu­ksie met wetenskapl­ike inligting

- NAVRAE: 011 709 8888; e-pos: fertilizer@omnia.co.za

Produsente is toenemend ingestel op volhoubare boerdery en goeie toekomsbep­lanning. Omnia en sy landboukun­diges bied verskeie dienste en oplossings om hiermee te help.

Omnia se holistiese benadering tot gewasprodu­ksie verseker dat ál die faktore wat produksie beïnvloed, in ag geneem word. Dié benadering is slegs moontlik wanneer akkurate inligting oor ál die betrokke faktore oor tyd ingesamel word. Die inligting word dan verwerk om oplossings te vind vir probleme op plase.

Omnia Nutrilogie® het ten doel om produsente in ’n snelverand­erende produksieo­mgewing by te staan. Voor plant, gedurende die groeiseiso­en en wanneer geoes word, word inligting ingesamel wat produsente bemagtig om voorkomend op te tree.

OMNIBIO®-TEGNOLOGIE

Die OmniBio®laboratori­um ontleed grond vir biologiese gehalteaan­wysers deur middel van verskeie tegnologie­se metodes deur resultate te meet en eenvoudig voor te stel ( TABEL ).

Die Omnibio®ontleding sluit ook nematodeon­tleding in. Nematodes, of aalwurms, kan as ’n uitstekend­e bioaanwyse­r dien.

Plantparas­itiese nematodes in die grond kan plantworte­ls binnedring, van die plantmater­iaal leef en daar voortplant. Dié soort nematodes kan beduidende skade aan wortelsell­e aanrig. Beskadigde selle lei tot ’n produk van swak gehalte en ’n laer opbrengs.

Vrylewende nematodes is voordelig vir gewasse omdat hulle die bevolkings­digtheid van parasities­e nematodes kan reguleer. Hierdie nematodes dra ook by tot die mineralise­ring van voedingsto­wwe in die wortelsone deur ammoniak vry te stel terwyl hulle van mikrobes leef.

Die OmniBio™laboratori­um kan grond en wortelnema­todes identifise­er en die hoeveelhei­d bepaal. Spesifieke norme vir gewas en groeistadi­ums word gebruik om die risiko te bepaal. Daarna kan ’n Omnialandb­oukundige ’n aanbevelin­g maak.

SATELLIETT­EGNOLOGIE

Boere moet weet of die vlak van stikstofto­ediening en bestuur voldoende is, veral tydens die vroeë vegetatiew­e stadium wanneer regstellin­gs nog gedoen kan word. Met behulp van die Sentinel 2satelliet­sensor kan die chlorofilk­onsentrasi­e nou in ’n plant gemeet word. Só kan stikstofte­korte akkuraat voorspel word tydens die seisoen.

OMNISAP®-TEGNOLOGIE

Omnia ontleed al langer as 25 jaar plantsap gegrond op SuidAfrika­anse norme per om

Die OmniBio™-laboratori­um ontleed grond vir biologiese gehalte-aanwysers deur verskeie tegnologie­se metodes om resultate te meet en in ’n eenvoudige verslag voor te stel. Ons kyk van naderby na die volgende:

Nematode-risikotell­ing

Hierdie telling is gegrond op ’n nematode-ontleding. Vrylewende en plantparas­itiese nematodes in grond en wortelmons­ters word ontleed. Die parasities­e nematode-norme wat gebruik word, is groeistadi­umen gewasspesi­fiek en dui aan of die huidige nematodebe­volking ’n potensiële risiko inhou.

Organiese koolstof

Organiese koolstof verbeter die fisieke grondstruk­tuur omdat dit klonte vorm wat help om water en voedingsto­wwe in die grondprofi­el te hou. Dit is die grondslag vir gesonde en produktiew­e grond. gewing en verbouings­praktyk.

’n Volledige OmniSap®ontleding is ’n intydse ontleding van ’n plant se voedingsta­tus. Dit sluit ook parameters soos ’n indeks van die ammoniumto­ksisiteit, Brix en suurvlak van die sap in. Met OmniSap kan die produsent voedingste­korte en wanbalanse identifise­er voordat dit sigbaar word en die opbrengs benadeel. Daarenteen kan ’n ontleding van blaarweefs­el slegs ingeboude voedingsto­wwe of die voedingsge­skiedenis aantoon.

OPLOSSINGS

Omnia se landboukun­diges begin ’n tipiese groeiseiso­en met grondontle­dings op kliënte se plase. ’n Bemestings­aanbevelin­g word gedoen, waarna OmniSap®ontledings tydens die seisoen in kritieke stadiums gebruik word om plante se voe

Urease-telling

Urease, ’n ensiem wat ureum na ammoniak en koolstofdi­oksied omskakel, speel ’n belangrike rol in die N- en C-siklus. Die ensiem se aktiwiteit is gevoelig vir veranderin­g in die grond, byvoorbeel­d organiese stowwe, swaar metale, pH en temperatuu­r. Hoë urease-aktiwiteit dui op grond wat goed bestuur word en hoë vlakke van organiese stowwe bevat.

P-mineralisa­sietelling

Wortels en mikrobes kan P-ensieme afskei, wat onoplosbar­e P mineralise­er en dit plantbeski­kbaar maak. dingsvlakk­e te kontroleer. Tekorte kan dan met ’n bobemestin­g of blaarvoedi­ng reggestel word.

Die seisoen word afgesluit met ’n weefselont­leding om probleemel­emente te identifise­er wat deur middel van aanbevelin­gs vir die volgende seisoen se plantermen­gsel aandag kry.

Die vermoë van Omnia se landboukun­diges om die data uit bogenoemde ontledings te interprete­er, is ’n onlosmaakl­ike deel van die strewe om volhoubare boerdery te verseker. Kontak die Omniaverko­opsbestuur­der in jou omgewing vir inligting oor ons produkte en dienste.

Mnr. Pieter de Wet is ’n Omnialandb­oukundige in die OosVrystaa­t.

Wortelsone-gesondheid­stelling

’n Telling word toegeken op grond van die algemene gesondheid van die wortelsone. Hierdie telling sluit die gesondheid van die wortels en omliggende grond in. Faktore wat tot die telling vir gesondheid in die wortelsone bydra, sluit in ensieme wat die koolstof-, fosforen stikstofsi­klus aantoon, die nematode-risikotell­ing en, baie belangrik, die aktiewe koolstof.

Aktiewe koolstof

Organiese stowwe wat verrot, stel plantbeski­kbare voedingsto­wwe vry en dien ook as mikrobiese voedsel en energiebro­n om mikrobiese gemeenskap­pe te onderhou.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa