Landbouweekblad

WYSHEID VAN SALOMO NODIG MET IVERMEKTIE­N

- DR. R.D. BIGALKE Pretoria

’n Woord van waarskuwin­g oor die huidige ivermektie­n-euforie. In die twee laaste paragrawe van die berig “Ivermektie­n-voorraad ly onder stormloop” (LBW, 28 Januarie 2021) word twee uiters betroubare menings oor die middel teen Covid-19 opgesom.

Die belangriks­te afleiding wat dr. Andrew Hill waarskynli­k uit sy meta-analise van beskikbare navorsings­data gemaak het, was dat 0,2 mg tot 0,4 mg ivermoet nie weer vir die regering se ophef van die drankverbo­d val nie! Elke keer dreig hulle en elke keer vang die regering hulle met ’n slap riem om eers die verbod op te hef en dan weer in te stel. ERNA BARNARD VAN BILJON skryf: Mooi!

JAPES EN TEANé skryf: Ja, want daar word dan gepraat van ’n derde en vierde golf. LIELIE LOOTS skryf: Ja, gaan voort!

LARDUS PEYPER skryf: Dis goed dat hulle voortgaan. Indien hulle verlede jaar voet by stuk gehou het en die regering tot verantwoor­ding geroep het oor sy sinlose besluite, was baie mense op ’n beter plek en baie sou nog hul werk behou het.

SANTIE PIENAAR skryf: Stem.

ANDRE DU TOIT skryf: Janee, die moeilikhei­d het glad nie opgehou nie. Roer die regering! mektien per kg liggaamsge­wig oor vyf opeenvolge­nde dae per mond toegedien, tot dusver die belowendst­e genesingsr­esultate gelewer het. Met ’n dosis van 0,2 mg per kg sal ’n persoon wat 80 kg weeg, vir vyf dae daagliks 16 mg ontvang, dus ’n totaal van 80 mg. Met 0,4 mg per kg is die daaglikse dosis 32 mg (totaal 160 mg).

Vergelyk dit interessan­theidshalw­e met ’n eenmalige dosis van 0,15 mg tot 0,2 mg per kg (slegs 12 mg tot 16 mg vir ’n persoon van 80 kg) wat gewoonlik vir die behandelin­g van rivierblin­dheid gebruik word.

Ivermektie­n is dus blykbaar nie hoogs doeltreffe­nd teen ’n virus soos Covid-19 nie. Dr. Hill sê in sy slotafleid­ings uitdruklik dat daar nog nie genoeg navorsings­data is om die onmiddelli­ke registrasi­e van ivermektie­n vir aanwending teen Covid-19 by registrasi­e-owerhede aan te beveel nie.

Ook veelseggen­d is die verwysing in die berig na die patenthoue­rmaatskapp­y Merck & Co se huidige siening dat die veiligheid­sperk van ivermektie­n oorskry sal moet word om Covid-19-pasiënte doeltreffe­nd van die siekte te genees.

Ek is van mening dat ivermektie­n op pad is na registrasi­e vir gebruik teen Covid-19. Maar die bepaling van ’n medikasiev­lak wat nie slegs doeltreffe­nd nie, maar ook veilig is, sal die wysheid van Salomo nodig hê. Selfmedika­sie met ivermektie­n deur ’n leek klink dus vir my na ’n baie riskante opsie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa