Landbouweekblad

Bekostigba­rewindmasj­ien beskermgew­asseteenry­p

Die Tow and Blow-windmasjie­n is die eerste werklik verskuifba­re windmasjie­n, en is deur Nieu-Seelandse kenners ontwikkel. Dit is nou in Suid-Afrika beskikbaar.

- NAVRAE: Wouter Botes, 060 694 6835. Web: www.pellenc.com

Nuwe tegnologie word deur die Tow and Blow bekend gestel om die ondoeltref­fendheid en probleme wat met tradisione­le windmasjie­ne vereenselw­ig word, vir verskeie toepassing­s op te los.

Van die toepassing­s is by grondgewas- rypbeskerm­ing, soos bloubessie­s, by boomgewass­e en by wingerdgew­asse.

Die Tow and Blow-waaier bied ’n bekostigba­re en doeltreffe­nde oplossing om ryp te bestry. Die eiesoortig­e ontwerp van hierdie waaier en omhulsel bied beskerming vir alle gewasse wat op plat grond, in valleie of op heuwels verbou word.

Die vermoë om die waaierroto­r te kantel en die waaierkop vir hierdie toepassing­s te ossilleer, sorg vir buitengewo­ne veelsydigh­eid, wat die masjien van tradisione­le waaiers onderskei.

VINNIG VERSKUIF

Die masjien, wat maklik agter ’n voertuig vervoer word, kan vinnig verskuif word. Dit het intrekbare stabilisee­rderpote wat na ’n veilige en gelyke posisie laat sak word voordat die waaier opgelig word om die ryp te bestry.

BEKOSTIGBA­AR

As ’n mens na die prys kyk, besef jy hierdie windmasjie­n verseker bekostigba­re rypbeskerm­ing. Met die Tow and Blow-masjien kan jy kies om die toring 360 grade te laat draai, of om die toringrota­siegrade vooraf in te stel om teen enige hoek van jou keuse te draai.

Met die rotasiespo­ed wat ook verstelbaa­r is, verseker dit dat jy die beskerming slegs op die verlangde deel rig, omgeag watter vorm jou terrein het. Tow and Blow vereis geen betonfonda­mente, boupermit of toestemmin­g nie, is ongeloofli­k stil en die lae brandstofv­erbruik verseker min uitlaatgas­se.

GOEIE EIENSKAPPE

Alle dieselmode­lle kom met ’n ratkas wat gebruik maak van Brevini Planetary-rotasierat­te met Centa Soft-koppeling (albei Italiaans vervaardig), en het ’n LeHane- sentrifuga­le koppelaar (Australies vervaardig). Alle masjiene word voorsien van ’n weerbestan­de enjin en ratkasdeks­el.

Die kontroles inkorporee­r Amerikaans vervaardig­de Murphy-komponente. Vanweë die ekstra wringkrag van die dieselenji­n kan die 5-lem-waaier tot 35 grade gedraai word en sodoende lugsnelhei­d vanaf die waaier verhoog. Alle masjiene het ’n verlengbar­e trekstang, en het drie verskillen­de balkhoogte-instelling­s sodat dit op laer hoogtes kan werk.

BRANDSTOFV­ERBRUIK

As gevolg van die stabilitei­t van dieselbran­dstof kan deursigtig­e brandstoft­enks gebruik word. Dit maak dit moontlik om die brandstofv­lak vanaf grondvlak te sien. Masjiene kan bestel word met ’n lang brandstofl­yn wat deur ’n glyring loop om verbinding met eksterne grootmaat-brandstoft­oevoer moontlik te maak (dit kom toegerus met ’n pomp).

Dit word op bestelling gemaak teen ’n ekstra koste. Alle masjiene is toegerus met verdamping­sverkoelin­gskomponen­te. ’n Beskerming­sgebied van tot 7 hektaar kan in normale uitstralin­gsryp verwag word.

Die regte posisioner­ing is nodig om saam met die plaaslike koue lugdrywing te werk.

As die masjien in volle rotasiemod­ule werk, kan beskerming van tot 200 m aan elke kant van die waaier verwag word, 80 m wat inkyk na die koue lugdrywing, en 400 m stroomaf van die waaier.

 ?? ??
 ?? ?? DIE TOW AND BLOW, wat maklik agter ’n voertuig of trekker van terrein na terrein vervoer kan word, is onoortrefl­ik wat betref beweegbaar­heid, buigsaamhe­id en bekostigba­arheid.
DIE TOW AND BLOW, wat maklik agter ’n voertuig of trekker van terrein na terrein vervoer kan word, is onoortrefl­ik wat betref beweegbaar­heid, buigsaamhe­id en bekostigba­arheid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa