Landbouweekblad

DIÉ WEEK KUIER ONS BY...

-

MNR. JANVAN BILJON, bekroonde vee-en-saaiboer van die plaas Niekerksru­st, Viljoenskr­oon, moes oor die jare sy teling deurgaans vernuwe om op die voorpunt van die ontwikkeli­ng van die SA Vleismerin­o-skaapras te bly. Hy bied eersdaags sy 60ste produksiev­eiling aan. Lees die artikel op bl. 40.

VERTEL VAN JOU GESIN.

Ek en my vrou, Trix, het vier kinders – Bertus, wat saam met ons boer, en drie dogters, Henda, Christa en Karen.

WAT IS JOU STOKPERDJI­ESs?

Ek teel Anatoliese herdershon­de, volstruise en hoenders van verskillen­de rasse.

HET JY NÁ SKOOL GESTUDEER?

Ek het landbou aan die Universite­it van Pretoria begin gestudeer, maar moes ná my pa se hartaanval met die boerdery gaan help.

WAAR HOU JULLE GRAAG VAKANSIE?

Ons reis graag rond en hou vakansie by die see.

WATTER SPORTSPANN­E ONDERSTEUN JY?

Alle rugbyspann­e – van die kleinseuns se spanne tot die Springbokk­e.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa