Landbouweekblad

Astral konsolidee­r

-

Astral Foods, die genoteerde hoenderpro­dusent, beoog om in die volgende jaar of twee sy aanlegte in Zambië teen sowat R100 miljoen uittebrei,teverbeter­ente vernuwe, wat ook aanlegte vir braaihoend­ers sal insluit. Die maatskappy se inkomste daar het die afgelope halfjaar met 47,5% gestyg, danksy groter produksie en verkope, maar ook die wisselkoer­s. Astral het sy belang in National Chicks Swaziland verkoop en is besig om dieselfde met sy belang in voer en braaihoend­ers in Mosambiek te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa