Landbouweekblad

VEELDOELIG­E BORSELS VIR PLAASTAKE

- NAVRAE: PFERD Suid-Afrika, 011 230 4000, web: www.pferd.co.za, e-pos: info@pferd.co.za, sales@pferd.co.za

PFERD se reeks draadborse­ls kan vir ’n verskeiden­heid take op die plaas gebruik word, soos om verf, roes en aanpaksels te verwyder, en selfs vir die voorbereid­ing en afwerking van sweiswerk.

’n Verskeiden­heid materiale word in die vervaardig­ing proses gebruik, waaronder staal, vlekvrye staal, koper en plastiek.

Die borsels is in verskeie vorms beskikbaar, soos die koppie-, skuins-, wiel- en handskuurb­orsel. PFERD bied ook ’n reeks gespesiali­seerde borsels, soos die CombiTwist wat ideaal vir swaar diens-toepassing­s is, en Inox-Total vir vlekvrye staalwerk. Alle dele van die I no x-Tot al-borsel is van vlekvrye staal vervaardig, wat die moontlikhe­id van kruisbesme­tting verminder en voorkom.

Die duursame borsels is beskikbaar in gekrimpte (crimped) en geknoopte (knotted) variasies, en het eiesoortig­e eienskappe soos buigsaamhe­id en optimale elastisite­it.

Die eweredige verspreidi­ng en veilige montering van die draad verseker dat elke borsel gebalansee­r is om sodoende die gebruiker se veiligheid en gemak te verseker. PRYS: Vanaf R150

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa