Landbouweekblad

AMERSFOORT SA VLEISMERIN­O R30 000

-

Goeie pryse is op die 15de produksiev­eiling van mnr. Kobus de Jager van Amersfoort se jaarlikse produksiev­eiling op die plaas Schuilplaa­s, Amersfoort, behaal. Die duurste ram (0036 XX, foto) is vir R30 000 aan mnr. Udo Beneke van Lüneburg verkoop. Van links is me. Marie en mnr. Kobus de Jager, mnre. Beneke, Erik Heymans van BKB Louwid, Jan Mostert, afslaer, me. Sonette de Jager en mnr. Theuns Botha van BKB Ermelo hou die ram vas. Altesame 39 ramme is vir gemiddeld R14 487 verkoop, terwyl stoetooie gemiddeld R6 383 behaal het. BKB Louwid Frankfort het die veiling aangebied.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa