Landbouweekblad

SKAAP- EN LAMSVLEIS

-

In die week van 20 Mei was klas

A2/A3 se prys voorlopig 0,5% laer teenoor die vorige week, waarskynli­k vanweë ’n kleiner vraag. Die prys is 2,4% hoër teenoor die vorige maand en 6% hoër op ’n jaargronds­lag. Gegrond op historiese prysneigin­gs kan die prys styg. Die prys van klas C2/C3 is 0,5% hoër teenoor die vorige week, waarskynli­k vanweë ’n groter vraag. Die prys is 5,8% hoër teenoor die vorige maand en 6,7% hoër op ’n jaargronds­lag. In die week van 20 Mei was die prys van stoorlamme­rs 2,1% hoër teenoor die vorige week, waarskynli­k vanweë ’n groter vraag. Die prys is 7,8% hoër teenoor die vorige maand en effens laer op ’n jaargronds­lag. Die prys kan daal.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa