Landbouweekblad

WAGHOND PAK OLIE

-

Die mededingin­gskommissi­e monitor die reusestygi­ngs in die pryse van sonneblom- en ander eetbare olies. Hy sê hy sal optree as kleinhande­lpryse nie geregverdi­g word deur stygende koste nie, berig

Business Day. Sommige kleinhande­laars beperk reeds die aankope van sulke olies. ’n Bottel kookolie van 5 liter kos sowat R177 teenoor R138 in Desember 2021, luidens die Pietermari­tzburggroe­p vir geregtighe­id en waardighei­d. Die kleinhande­lgroep Woolworths lê kostestygi­ngs voor die deur van die konflik tussen Rusland en Oekraïne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa