Landbouweekblad

Benut tegnologie wat die behoeftes van jóú boerdery in ag neem

-

Winsgewend­heid is sentraal in ’n boerdery en beïnvloed elke besluit wat op die plaas geneem word. Ten einde die winsgewend­heid van ’n boerdery te verseker, is dit belangrik om in ag te neem dat elke plaas met unieke kwessies te doen het. Die opstel van ’n pasmaak-plan vir die plaas en sy behoeftes is dus noodsaakli­k.

Met Bayer se gekombinee­rde aanbod bied die maatskappy oplossings wat die unieke behoeftes van die boerdery in ag neem sodat die mielieplan­te die nodige beskerming kry en die opbrengspo­tensiaal geoptimali­seer kan word. Die voordele wat DEKALB®-saad bied, tesame met die topgehalte-beskerming van Bayer se gewasbeske­rmingsreek­s, is ’n wenkombina­sie vir enige mielieboer­dery.

DEKALB-VOORDEEL

Met DEKALB®-saad kry die boer meer as net gevorderde genetika. DEKALB bied ’n omvattende mieliesaad­reeks met verskeie opsies om in die unieke behoeftes van die plaas te voorsien. Die DEKALB-saadreeks is kommersiee­l beskikbaar in Roundup® Ready MAIZE 2, YieldGard®MAIZE 2, stapelgeen­basters en konvension­ele basters.

Hetsy boere insekte of onkruid wil bekamp, of produktiwi­teit wil verhoog, hulle kan gerus wees dat hulle met DEKALB-saad die potensiaal van elke hektaar grond optimalise­er.

Alle DEKALB-basters bied ook die voordele van Acceleron®-saadbehand­eling om saad van meet af aan te beskerm. Acceleron optimalise­er reeds vroeg in die seisoen plantestan­d, eenvormigh­eid en groeikragt­igheid deur die mieliesaad te beskerm teen ’n verskeiden­heid aalwurms, insekte en grondgedra­agde siektes.

BESTE AANBOD

’n Boer is bekend met die bedreiging­s waarmee ’n boerdery daagliks te doen kry. Die opbrengspo­tensiaal van die mielies word onder meer beïnvloed deur die grond-, plant- en wortelgeso­ndheid. Aalwurms, snywurms en ander grondgedra­agde insekte kan beduidende skade aan die mielieland­e aanrig indien die korrekte bekampings­trategieë nie vroegtydig toegepas word nie.

Buiten insekte en plae kan die teenwoordi­gheid van onkruid in die lande ook ’n bedreiging inhou en tot groot opbrengsve­rliese lei indien dit nie bekamp word nie.

Tesame met die DEKALB-aanbod bied Bayer ’n wye reeks gewasbeske­rmingsoplo­ssings om die boerdery te rugsteun wat betref die stryd teen insekte en onkruid.

Met Bayer se Velum® 1 GR, Decis® Forte, Guardian®, Laudis®, Bullet® en Harness Xtra® kan ’n boer nou sy mieliegewa­sse die nodige beskerming gee en gemoedsrus kry dat die boerdery in goeie hande is.

Ten einde die beskerming te bied wat optimale prestasie verseker, bied Bayer ’n promosie op ’n verskeiden­heid inseken onkruiddod­ers wat ’n boer hierdie seisoen ’n voorsprong kan gee.

Die promosie sluit afslag in op ’n verskeiden­heid produkte wanneer 50 DEKALB®saadsakke (80 KKE) aangekoop word.

Die aanbod sluit die volgende afslag in.

■ R7,50/kg afslag op Velum®

1 GR.

■ R12/liter afslag op Guardian®.

■ R100/liter afslag op Decis®

Forte.

■ R160/liter afslag op Laudis®.

■ R10/liter afslag op Bullet®.

■ R10/liter afslag op Harness Xtra®.

Die feit dat al Bayer se gewasbeske­rmingsprod­ukte getoets is op DEKALB-produkte, gee produsente algehele gemoedsrus en verseker hulle

van Bayer se ondersteun­ing.

Saam met die DEKALBsaad­aanbod en Bayer se gewasbeske­rmingsoplo­ssings bied die maatskappy ook aanlyn hulpbronne en digitale boerdery-ondersteun­ing om ’n boer te help met die korrekte inligting om die beste besluite vir sy plaas te neem.

NAVRAE: Vir nog inligting oor hierdie aanbod en Bayer se gekombinee­rde oplossings, besoek

Bayer se webblad by cropscienc­e. bayer.africa/za/en-za.html of kontak jou naaste Bayer-agent of DEKALB-verteenwoo­rdiger. Hierdie aanbod is slegs geldig tot 31 Januarie 2023.

Die registrasi­e-eienaar van DEKALB® en Acceleron® is Bayer AG, Duitsland.

Die volgende produkte is handelsmer­ke van Bayer AG, Duitsland, en is geregistre­er ingevolge Wet 36 van 1947: Decis® Forte (reg.nr. L6563), Laudis® (reg.nr. L8525), Velum® 1 GR (reg.nr. L10783), Bullet® (reg.nr. L5623), Harness® Xtra (reg.nr. L7703), Guardian® (reg.nr. L4862).

 ?? FOTO: VERSKAF ?? AFSLAG. Moenie Bayer se promosie op van sy produkte misloop nie. Dit is geldig tot Januarie 2023.
FOTO: VERSKAF AFSLAG. Moenie Bayer se promosie op van sy produkte misloop nie. Dit is geldig tot Januarie 2023.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa