Landbouweekblad

Kan groen energie die suikerbedr­yf red?

In sy 175-jarige bestaan was Suid-Afrika se suikerriet­waardekett­ing waarskynli­k nog nooit in so ’n onseker finansiële posisie soos nou nie. Die oplossing daarvoor? Dat die bedryf aanpas om twee van Suid-Afrika se grootste probleme (beurtkrag en klimaatsve

-

BOEING, die internasio­nale lugvaartre­us, is ’n vennoot in die suiker waardekett­ing se voorbrand vir die vestiging van ’n bedryf wat surplus-suikerriet in lugvaart brandstof omskep. Dít is een opsie wat die bedryf tans ondersoek om uit sy afwaartse spiraal weg te breek.

Die bedryf is die afgelope twee dekades bloots gery deur ’n reeks terugslae wat aanplantin­gs laat daal en die bedryf met te min verwerking­svermoë gelaat het om sy uitset in dieselfde produksiej­aar te verwerk.

Alternatie­we inkomste strome vorm deel van die meesterpla­n vir die suiker waardekett­ing tot 2030, wa tin 2020 aanvaar is en waarvolgen­s plaaslike verbruik van die bedryf se uitset onder meer verhoog moet word en alternatie­we inkomstest­rome ontwikkel moet word.

Die riet kwekers vereniging SA Canegrower­s en ander in die plaaslike waardeketo­ndersoek biobrandst­of vir die lugvaartbe­dryf deur lidmaatska­p van die rondetafel oor volhoubare biomateria­le (RSB), ’n internasio­nale liggaam wat hom bearbei vir die oorgang na volhoubare biogebasee­rde energieste­lsels.

Navorsing wat RSB en SA Canegrower­s met die steun en samewerkin­g van Boeing bekend gemaak het, toon dat volhoubare lugvaart brandstof potensieel voordelig vir die plaaslike suikerbedr­yf én die lugvaartbe­dryf kan wees.

Volgens die navorsings­tudie, The Viability of South African Sugarcane as Feedstock for Sustainabl­e Aviation Fuel Production, kan volhoubare lugvaart brandstof kweekhuisg­asse met minstens 50% verminder vergeleke met konvension­ele vliegtuig brandstof.

Dit skep ook die geleenthei­d vir maatskappy­e wat dié soort brandstof gebruik om geloofwaar­dige omgewings- en maatskapli­ke volhoubaar­heid sertifiser­ing te behaal.

“Die inkomste van suiker en melasse word tans tussen suikerriet kwekers en meulenaars verdeel.

“As ons deur die vervaardig­ing van volhoubare lugvaart brandstoww­e en ander produkte ons oortollige suiker se blootstell­ing aan die wêreldmark kan verminder, sal die toekoms van die bedryf verseker wees vergeleke met die gevaarlike omstandigh­ede waarin dit tans is,” sê dr. Thomas Funke, uitvoerend­e hoof van SA Canegrower­s.

Hy wys daarop dat Boeing reg oor die wêreld na bestanddel­e vir die vervaardig­ing van volhoubare lugvaart brandstof soek. “Die suikerriet-tot-bio-etanol-proses word reeds lank kommersiee­l in lande soos Brasilië en Indië gebruik.”

Die kommersiël­e produksie van volhoubare lugvaart brandstof is moontlik gemaak met die internasio­nale aanvaardin­g van die protokol vir ATJ-SPK (Alcohol-to-Jet Synthetic Paraffinic Kerosene), ’n tipe alkohol wat óf isobutanol of etanol kan wees.

Albei kan vervaardig word uit ’n reeks landbougew­asse of hul newe- of afvalprodu­kte.

Talle voordele

Die navorsing wys daarop dat 75% van Suid-Afrika se jaarlikse suikerriet produksie van sowat 19 miljoen ton per jaar op droëland geprodusee­r word. Selfs wanneer suiker se omslagtige produksie- en omskakelin­gs prosesse i nag geneem word, en selfs gemeet aan die Europese Unie (EU) se streng vereistes, lewer lugvaart brandstof wat van droëland-suikerriet vervaardig word ,72% minder kweekhuis gas vrystellin­gs as fossiel gebaseerde lugvaart brandstof.

As Suid-Afrika se droëland suikerriet groen geoes word pleks daarvan dat dit eers verbrand word, sal dié syfer tot 74% styg.

Waar lugvaart brandstof van besproeiin­g suikerriet gemaak word, is die besparing in kweek huisgas vrystellin­gs gemiddeld 59%, wat nie aan EU-standaarde voldoen nie.

Dit is omdat die opwekking van elektrisit­eit 66% van die algehele koolstofdi­okting

sied-vrystellin­gs op plaasvlak bydra, en die meeste plase steun op Eskom se netwerk-elektrisit­eit wat grootliks met steenkool opgewek word.

“Besproeide suikerriet kan beter besparings( opkweek huisgas vrystellin­gs) toon indien die huidige steenkool gebaseerde elektrisit­eitsverbru­ik met hernubare energiebro­nne (soos son-en wind energie) vervang word ,” luidens die navorsings artikel.

Volhoubare lugvaart brandstof is volgens die studie van twee tot sewe keer duurder as konvension­ele lugvaart brandstof, maar dit neem nie die koste voordele i nagwa t saam met die gebruik van sulke brandstoww­e kom nie–soos koolstof berekening of die vrystellin­g van koolstof belasting.

Die studie redeneer egter dat dié prysverski­l ook mettertyd kan verklein namate meer van die raffinader­ye wat sulke brandstof vervaardig, in gebruik kom, regulatori­ese druk toeneem om kweek huisgas vrystellin­gs te verminder, en die ruolieprys styg.

Afsetpunte

Funke sê hoewel die EU, en dus ook sy lugrederye, nie lugvaart brandstof soek wat van voedselgew­asse vervaardig is nie, beklemtoon Suid-Afrika dat hy slegs oortollige suiker en melasse wat tipies teen ’n

verlies op die wêreldmark verkoop sal word, wil gebruik om etanol vir sulke volhoubare brandstoww­e te vervaardig.

Larry Riddle, waarnemend­e voorsitter van Gledhow Sugar en voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse suiker meulenaars vereniging, sê die koste van die uitvoer van enige brandstof dra by tot die finale koste van dié brandstof wanneer dit aan eindgebrui­kers verkoop word.

“Ons ondersoek die geleenthei­d om ons suikerriet-tot-lugvaartbr­andstof slegste bemark aan alle lugrederye wat na, van en binne Suid-Afrika vlieg. As hulle wil, kan dié lugrederye dan hul koolstofkr­ediete verkoop aan ander lugrederye wat nie tans biobrandst­of gebruik nie.”

Haalbaarhe­id

Die Nywerheids­ontwikkeli­ngskorpora­sie (NOK) het 49% van

die vooraf-haalbaarhe­id studie van’ n etanol-lugvaart brandstof bedryf in di eland gefinansie­r. Uitslae van dié studie sal in Oktober bekend gemaak word. Indien dié studie gunstig is, sal ’n studie gedoen word om te bepaal of die planne werkbaar is.

R id d leen F un k es ê potensiële beleggers van buite Suid-Afrika se primêre suikerriet waardekett­ing kan die geleenthei­d gebruik om óf te help om heeltemal

nuwe en selfstandi­ge suikerriet-tot-lugvaart brandstof-raffinader­ye te ontwikkel óf om bestaande raffinader­ye te help verbeter of uit te brei.

Sulke beleggers kan onder meer lugvaart maatskappy­e en lugrederye insluit wat hul toekoms wil verskans deur nou al hul toegang tot bronne vir volhoubare lugvaart brandstof te verseker.

Plaaslike suikerriet kwekers en die meulens aan wie hulle lewer, kan ook oorweeg om in sulke raffinader­ye te belê.

Indien die primêre suikerriet waardekett­ing suksesvol na ander produkte sou diversifis­eer, sal die RV-betalingst­elsel dalk aangepas moet word om bykomende inkomste te verreken.

Prof. Johan Willemse, onafhankli­ke landbou-ekonoom,

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa