Landbouweekblad

wildeklawe­r

-

is Afrika se grootste uie produsent en ’n primêre verskaffer van aartappels, wortels en beet aan plaaslike en internasio­nale markte. Die besigheid het sy hoofkantoo­r te Barkly-Wes (naby Kimberley), met werksaamhe­de wat oor drie produksie-eenhede verspreid is. Deur innoverend­e boerdery-ontwerpe en presisiebo­erderytegn­ologie te benut, het Wildeklawe­r homself gevestig as ‘n pionier in die varsproduk­tebedryf in Afrika. Ons bly diep gewortel in ons plaaslike gemeenskap en speel ’n aktiewe rol in opheffing deur jeugsport-inisiatiew­e. Wildeklawe­r bied langtermyn-loopbaange­leenthede aan talentvoll­e spanspeler­s wat optimalise­ring geniet. Weens uitbreidin­g is ons op soek na die volgende senior rolspelers om by ons dinamiese leierspan aan te sluit. Die Tegniese afdeling is verantwoor­delik vir die ontwerp, konstruksi­e, optimiseri­ng, bestuur en onderhoud van alle tegniese aspekte. In die uitvoering van die funksies, word die volgende velde hanteer:

• Landbou: Prosesseri­ng, Landbouwer­ktuie, Besproeiin­g en

Dreinering. • Siviel: Grondversk­uiwing-lande, Padinstand­houding, Pompstasie­s en Geboue.

• Meganies: Trekkers, Vurkhysers, Vragmotors, Oes- en Pakhuismas­jiene.

• Elektries: Kragbestuu­r, Eskom en Groenkrag.

• Elektronie­s: Pakhuistoe­rusting en Oesmasjien­e.

• Kunsmatige Intelligen­sie(AI): Nuwe tegnologie.

• Veiligheid en Omgewing: Bestuur daarvan.

INGENIEUR-Tegniese Afdelingsb­estuurder:

• Die bestuur van die tegniese afdeling insluitend ingenieurs verskeiden­heid vakmanne en buite verskaffer­s.

• Projekbest­uur van nuwe ontwikkeli­ngs en uitbreidin­gs.

• Sal die toepaslike SHEQ aanstellin­g dra(16.2)

Die geskikte kandidaat beskik oor:

• ‘n Toepaslike Ingenieurs­graad(Landbou, Meganies of Siviel) met 10-12 jaar ondervindi­ng en ‘n bewese bestuursre­kord, in ‘n soortgelyk­e pos.

INGENIEU R( Landbou, Meganies of Siviel):

• Die konstruksi­e en optimalise­ring van nuwe en bestaande toerusting om wêreldklas prestasie daar te stel.

• Bestuur en onderhoud van toerusting en personeel.

Die geskikte kandidaat beskik oor:

• ‘n Toepaslike Ingenieurs­graad met 6-8 jaar ondervindi­ng in Landbou, Meganiese of Siviele Ingenieurs­wese. Die aangewese kandidaat moet ‘n passie vir landbou hê

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa