Daantjie Kat besoek kleuters
Die provinsiale verkeersdepartement se Daantjie Kat het onlangs die kleuters by Sonskyn Duimpies besoek. Daantjie het die kleuters opgevoed in padveiligheid.