Mossel Bay Advertiser

Gestremdes in getalle by fees

-

The Mossel Bay Municipali­ty will be hosting its annual Health and Wellness Event for employees at the Old Power Station in Munro Street, Santos Beach.

The health event will take place on 18 April and the financial wellness event on 19 April.

Providers of health and financial products and services are invited to participat­e in the events by means of exhibiting or displaying their products or services.

The purpose of these events are to demonstrat­e the municipali­ty’s commitment to employee wellness and to raise awareness among them of the benefits of physical, emotional and financial wellness.

This will be the municipali­ty's seventh annual wellness event and it is expected that up to 600 employees will attend.

Interested providers should contact Caroline Thanna (044 606 5161 or cthanna@mosselbay.gov.za) before 31 March.

Tydens Saterdag, 3 Februarie se straatopto­g van die Dias- & Portfees, het lede van die Vereniging vir Gestremdes (DPSA) van beide Mosselbaai en George volsterkte aan die feesvierin­ge deelgeneem. Die groep het saam met die vlotte en ander deelnemers by die Mosselbaai-stadsaal vergader en vandaar die net oor 'n kilometer afstand afgelê tot in die hawegebied waar die straatopto­g ten einde geloop het. Van hier, is die groep per bus na die Santosfees­terrein waar hulle tot laat gekuier en die vermaak op die verhoog geniet het.

Voorsitter van die groep, Patrick Saayman, wat na 'n siekbed van ongeveer agt maande ook weer vanjaar sy stalletjie met handgemaak­te leerproduk­te by die Santos-feesterrei­n beman het, het gesê hy is slaggereed vir 2018 en dankbaar om weer sy gesondheid te kan terughê.

Saayman het die gemeenskap uitgenooi na die DPSA se algemene jaarvergad­ering op 24 Februarie om 09:00. Die byeenkoms word gehou by die Siyanithan­dasentrum in KwaNonqaba, langs die Alma-kliniek. Tydens die geleenthei­d sal bestuursko­miteelede in verskillen­de beskikbare poste verkies word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa