Mossel Bay Advertiser

Feesskousp­el op Fiesta

-

Die Dias- & Portfees was gewis een van die hoogtepunt­e van 2018. Gepas en kenmerkend het dié historiese kultuurfee­s met die tema “waar kulture ontmoet” besoekers die geleenthei­d gebied om Mosselbaai se ryk geskiedeni­s te herleef. Vir jare reeds kenmerk 'n aansteekli­ke gees en hope pret en vermaak dié uithalerfe­es van formaat.

Skuif môreaand, Saterdag, 17 Februarie om 18:30 gesellig voor die TV in en kyk Fiësta op kykNet wanneer Ansu Visser en haar span vir die res van die land wys net hoe lekker Mosselbaai­ers feesgevier het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa