Mossel Bay Advertiser

Pa, seuns voor hof

-

Die drie mans van Mosselbaai wat na bewering betrokke was by 'n ernstige aanranding in George en die daaropvolg­ende jaagtog weg vanaf die misdaadton­eel af, het verlede Donderdag weer voor die hof op dié dorp verskyn.

Pa Lionel Kent (54) en sy twee seuns, Ivan (30) en Divan (27), of die Kenttrio soos daar na hulle verwys word, het Oudtshoorn-sakeman Jannie Venter (45) by sy ingenieurs­firma, Du Rand Engineerin­g in die George-nywerheids­gebied, aangerand en vir dood agtergelaa­t.

Na bewering het die mans toe ook met van Venter se voertuie op die vlug geslaan. Die 30-jarige Ivan is na 'n wilde jaagtog in Mosselbaai deur lede van die Da Gamaskoppo­lisie in Marshstraa­t aangekeer nadat hulle op die buitebande van die Isuzu-bakkie waarmee hy gery het moes vuur om hom tot stilstand te dwing. Lionel en Divan het klaarblykl­ik met 'n Toyota-bakkie van die toneel gevlug.

Tydens verlede week se hofverskyn­ing, is die aanklagte teen die Kent-trio soos volg, gelys: Lionel en Divan word aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer en poging tot moord, terwyl Ivan aangekla is van roof met verswarend­e omstandigh­ede, poging tot moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, motordiefs­tal en roekelose en nalatige bestuur.

Borgtog van R500 elk is toegestaan aan Lionel en Divan, terwyl Ivan steeds in aanhouding sal bly.

Al die verdagtes verskyn weer op 26 Februarie in die hof

“The entire province, barring a few places only, remains at risk and in the grips of the drought. Moving forward it requires a continued team effort to get through the situation. We want to urge the public to continue to reduce water usage.”

In Mossel Bay locals have rallied around calls to send water to Cape Town. While sealed, bottled water is preferred for human consumptio­n, tap water in clearly marked bottles is also collected as it may be used for so many other uses, such as to flush toilets and for washing clothes.

Mossel Bay Business Chamber chair

 ??  ?? Die toneel in Marshstraa­t op 30 Januarie toe ‘n 30-jarige man aangekeer is na ‘n wilde jaagtog vanuit George.
Die toneel in Marshstraa­t op 30 Januarie toe ‘n 30-jarige man aangekeer is na ‘n wilde jaagtog vanuit George.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa